Vuurwapen Motiverings & Hernuwings


Description

JRM bied n diens aan die publiek en besighede waar klante gehelp word deur om n volledige motivering te skep vir die wapen waarvoor hy wil aansoek doen. Die individu se persoonlike omstandighede en huidige wapens word in ag geneem en word ook weerspieel in die persoonlike motivering. In vandag se lewe het almal nie die tyd om te spandeur aan skep van motiverings nie.

Dienste wat ons bied:

  1. Vuurwapen Motiverings
  2. Volledige voorbereiding van die vuurwapen aansoek (sluit voltooide Saps dokumente in asook motivering)
  3. Vuurwapen motiverings vir die doel van hernuwing (ons glo dat op hernuwing daar bewys moet word dat die wapen vir die spesifieke doel gebruik is en in toekoms aangewend sal word).
  4. Oordrag en veilige bewaring van boedel wapens.
  5. Tipe aansoeke:
  • Geleentheids Jag en Sportskiet
  • Toegewyde Jag en Sportskiet
  • Self Beskerming
  • Wapen vir die doel van besigheids doeleindes en jag

JRM glo in persoonlike diens waar kliente nie net n nommer is nie. Kontak ons vandag vir enige nuwe aansoeke of hernuwings.

Kobus van den Berg

0826197236

Epos: jagtersreg@firearmsa.co.za

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vuurwapen Motiverings & Hernuwings”

Your email address will not be published. Required fields are marked *